by Chris | Jun 15, 2020 | ON-sensitiewe Woord-Studies
“(ON-)sensitiewe Woord”- Kontroversis Die “kerk” beveg dit soos die hel, maar dit blyk SON-helder duidelik dát daar talle kritieke sabotering /-bedrog en moedswillige of/en kwaad-willige …aantastings en “foute” ingesluip het in die sogenaamde...
by Chris | Jun 8, 2020 | ON-sensitiewe Woord-Studies
DIE “TWEE BEEN”–KONINKRYK /-EVANGELIE (- Die Millenium) – met erkening aan : tomorrowsworld.org Gedagtig aan hoe vele keer die term /begrip “(die) koninkryk” in die Skrif voorkom, is die...
by Chris | Jun 2, 2020 | ON-sensitiewe Woord-Studies
DIE KONINKRYK VAN DIE #HEMELE Mat 3:1, 2 In daardie dae het Johannes die Doper opgetree en _gesê: Bekeer julle, want die koninkryk van die hemele het naby gekom. Mat 4:17 Van toe af het Jesus begin om te preek_ : Bekeer julle, want die...
by Chris | Apr 28, 2020 | ON-sensitiewe Woord-Studies
“Julle Vader”-Nasies versus “die wêreld”… -nasies Luk 12:29 Julle moet ook nie soek wat julle sal eet of wat julle sal drink nie, en julle nie ongerus maak nie; Luk 12:30 want al hierdie dinge soek die nasies van die wêreld, en julle Vader weet dat julle hierdie...
by Chris | Mar 29, 2020 | ON-sensitiewe Woord-Studies
(DIE ‘TWEE-HUIS’- / ‘TWEE-HEIDS’-BEGINSEL) Die hart en kern van “Die (ON-)sensitiewe Woord”-studies, kan saamgevat en/of doeltreffend geïllustreer word aan die hand van die gelykenis van “Die (2)Verlore Seun(s)” – – te same met die Skrif, Joh. 10:16...
by Chris | Mar 28, 2020 | ON-sensitiewe Woord-Studies
want eers moet die afval kom- DIE SEUN VAN DIE VERDERF Laat niemand julle op enige manier mislei nie, want eers moet die afval kom en die mens van sonde geopenbaar word … … en met allerhande verleiding van ongeregtigheid in die wat verlore gaan, omdat hulle die...