KORRUPTE NUWE TEST. & DIE P_DILEMMA*
_sy briewe die meeste korrup

Oud-korrespondensie uit my argiewe — iets wat my eie naslaan en gewaarwording(-e in die gees) ook/weer onderstreep en bekragtig –
– ongelukkig, ja :  Die Nuwe Test. is kataklismies gekorrupteer – TENKOSTE …van
die @Ware Uitverkore Awdam IraEL Nasie(s)!*

Sent: 14 September 2012
Wat blykbaar baie skokkend was, was die feit dat die meeste korrupsie
plaasgevind het met ons Verlosser se direkte woorde …  Daar is ontsettend baie uitgelaat en ander was verdraai.

Dieselfde met die [Apostels se briewe].
Blykbaar het die meeste korrupsie met Paulus se briewe plaas gevind

Redakteurskommentaar :
Hoekom is daar nog nooit enige material /manuskrip(te) /artifekte gevind wat die Nuwe Test. sou kon sertifiseer /bekragtig as eg outentiek nie — sooswat die Dooie See Rolle vir die Ou Test. gedoen het!?  Na 2000 jaar moes iets darem iewers al ontdek gewees het … *( chrisv.dieweg@gmail.com)

Jer 8:8  Hoe durf julle sê: Ons is wys, en die wet[= TORAH*]
van die HERE is by ons? Waarlik, kyk,
bedrieglik werk die leuenpen
van die #skrywers [-
#saw-far’ >recount’ ;  of ‘kopieer/ders’ /’vertalers]

Jer 8:9  Die slim mense [= #demoonies /baLpriesteers /kerk…]
kom in die skande, is verslae en verstrik. Kyk,
hulle het die woord [= TORAH /Tanakh]
van die HERE verwerp, en watter wysheid
sou hulle hê?[=
     HOER/kerk wat TOORAH> wysheid/kennis verwerp =Hos 4:6*]

Jer 8:12  Hulle kom in die skande, omdat
hulle gruwel bedryf het [= verBASTEring >Deu 23:2;  Num 25 … Esr 9:14 ;  Opb 2:14 …]
tog skaam hulle hul nie in die minste nie en weet nie om te bloos nie. Daarom sal
hulle val onder die wat val; en in die tyd van hulle besoeking sal hulle struikel, sê die HERE.
((- ‘… hulle besoeking’ =Jer 25:34, 35;  Sag 10:2, 3;  Esg 34:10;  Lk 12:46, 47 …)

Van Suzette
Ek het die afgelope tyd iets op my hart, maar ek en my man het daaroor gepraat en hy het vir my gese ek moet dit maar liewer los, want dit gaan nie aan die ander saak maak nie – elkeen is te besig met hulle eie agenda.  Ek het gisteraand tydens gebed vir ons Vader gevra dat as ek iets omtrent die saak moet doen, Hy vir my iets moet gee of wys wat vir my die groen lig gee.   Ek het vanoggend jou e-pos ontvang wat Ernst geskryf het.   Dit vorm deel uit van die punt wat ek wil tuisbring of uitlig. 

Ek gaan ook nie ‘n dwaalleer verkondig nie, want ONS ALMAL is lankal in een of ander dwaalleer.   Nie een van ons het die volle waarheid nie, want soos Ernst se al waarheid wat soos ‘n paal bo water staan, is ons Hemelse Vader.   Wat ons moet doen is om direk na Hom te draai, opreg te vra vir leiding en ons sal dit in ons harte begin ontvang.  Mens sal nie met jou verstand dit kan verduidelik nie, maar jy sal net instinktief weet dit is reg.  Ek gaan nou seker weer baie uitgeskel word oor die volgende, dit moet maar gebeur, maar ek gaan dit nou se.

Die taal van ons Verlosser was Galilese Antieke Aramees.   Dit was ‘n verskriklike GROOT en mooi taal.   Ek wil die klem op antieke (ancient) plaas, want die gewone of meer moderne Aramees verskil totaal van die antieke Aramees.   Ek het ‘n hele ruk terug iets gelees van ‘n ou wat antieke Aramees vlot kan praat en lees.   Hy was baie geskok toe hy die verskille in die verskillende vertalings sien en hoe baie daar sommer absoluut met ‘n doel korrupsie van die vertalings plaasgevind het.   Elke keer wanneer vertalings plaasgevind het, het daar sommer ook bietjie politiek van daardie tyd bygekom.  Die slegte nuus is dat daar groot fout is met die Grieks, Hebreeus (m.a.w. dit behoort ook nie net aan ‘n sekere groep mense nie (Hebrew God ens.), Latyns asook Engelse vertalings.    Die Hebreeuse, Grieks en Latynse tale was “te klein” vir die antieke Aramees (omtrent 10 x groter as die tale) en dan het hulle sommer enige woord wat hulle gedink het pas in, ingesit.  So het die hele sin dan later verander.   Net ‘n aanhaling van die Nuwe Wereld Orde se plan wat al BAIE LANK terug beplan was  :

CHANGING THE BIBLE THROUGH REVISIONS OF KEY WORDS  –
In order to do this, the Bible will be changed. It will be rewritten to fit the new religion. Gradually, key words will be replaced with new words having various shades of meaning. Then the meaning attached to the new word can be close to the old word – and as time goes on, other shades of meaning of that word can be emphasised. and then gradually that word replaced with another word.” I don’t know if I’m making that clear, but the idea is that everything in Scripture need not be rewritten, just key words replaced by other words.

The variability in meaning attached to any word can be used as a tool to change the entire meaning of Scripture, and therefore make it acceptable to this new religion. Most people won’t know the difference; and this was another one of the times where he said, “the few who do notice the difference won’t be enough to matter.”

Nou hierdie selfde slangsaad wat nou hier(-bo) praat, het gesorg dat van die mense wat nog die antieke aramees kon praat, uitgemoor word op ‘n streep.  Dit het al baie vroeg begin.  Wat blykbaar baie skokkend was, was die feit dat die meeste korrupsie plaasgevind het met ons Verlosser se direkte woorde wat Hy gese het.  Daar is ontsettend baie uitgelaat en ander was verdraai.    Dieselfde met die Dissipels se vertalings.  “The Ancient Aramaic language of the Scriptures is no longer a spoken language, and the last time it was used as a literary language was in 1300 AD.”  Blykbaar het die meeste korrupsie met Paulus se briewe plaas gevind.  Die ou beweer omtrent alles was verdraai.

Wat interessant is, is dat hulle weer vertalings wou begin maak direk vanaf Antieke Aramees en die voorstel was gestuur na “NEH (National Endowment for the Humanities in 1995)”  Die projek moet voorgestel/ goedgekeur word deur tien outoriteite oor die bybel, volgens NEH kriteria.  Die voorstel was gestuur na tien van die hoofstroom kerke in die VSA.  Die voorstelle  aan die NEH was nooit publiek bekend gemaak nie, so dit is nie bekend wat die outoriteite gese het in hulle korrespondensie aan die NEH nie.  Die NEH het die projek afgekeur, nie fondse beskikbaar gestel nie, asook geen redes gegee waarom dit afgekeur was nie.  So die vertaling van die bybel vanaf Antieke Aramese Skrifte het geen ondersteuning gekry nie.  Ons kan seker vir ons self dink waaroor dit nie volgens hulle ‘n goeie idée was nie … Daar is in elk geval daarmee voortgegaan.

“About the schism
When the Roman Church established its authority in the West, it abandoned the Eastern Scriptures that were recorded by the Apostles in the Ancient Aramaic language. From the start, when the Roman Emperor Constantine ordered the expulsion of the Ancient Church of the East from Asia Minor, the Western Scriptures were wrongfully drawn from the Greek Septuagint Old Testament and the Greek Original translations of the New Testament. This is how the Western churches abandoned the Apostolic Faith. Only the Eastern Churches and the Orthodox Churches retained some of the original Apostolic doctrines.

The Ancient Church of the East, which was not a part of the schism between the Roman Catholic Church and the Eastern Churches, ended up in Persia and later its Apostolic Faith spread as far as China. The Church was under constant persecution from the 4th Century onwards. Its presence was not discovered until the 17th Century when interest in Biblical archeology brought it into the open. Today, finally the Ancient Aramaic Scriptures, retained by the remnants of this Church, cannot be ignored.”

My punt is nou dit:  Ons mense baklei oor en weer oor wie reg is, is dit die moeite werd.   Hier kan ons sien dat mense se eie opvattings, gewoontes en poltieke sienings in die bybel gebring is.    Dit is hoekom ek se, as jy nou Saterdag Sabbat hou, doen dit, as daar mense is wat nog Sondag kerk toe gaan, los hulle, ons gaan al vir 17 jaar na geen kerk, maar aan die einde gebruik ons dieselfde boek… J    Ek raak benoud wanneer ek arrogansie, verwaandheid en hoogmoed sien en nie die Gees van ons Vader waarneem nie.   Dan kan ons maar doen net wat ons wil (alles 100% korrek), maar dit baat NIKS.  Van ons besluit ook al namens die Vader wie gaan die ewige lewe beerwe en wie nie. 

Soos wat Ernst se, raak nederig, begin omsien na mekaar (MAAR nie omsien om iets daaruit te kry of dalk te verwag nie).  So voorgee ons gee om, maar daar is verskuilde agendas.   Ons is besig om die GROOT WAARHEID mis te kyk, Hy wag vir ons, natuurlik sal Hy direk met ons praat.  Hy is oral, almagtig en alwetend.  So om nou aanhalings hier en daar uit te haal en selfs vanuit Hebreeus (L)  om ander te oortuig, gaan nie jou punt sterker maak nie, draai terug.

Aan die einde gaan ons getoets word deur ons liefde en omgee, want sonder dit sal jy outomaties nie reg wees nie.  Die “geestelike selfmoord” waarvan Ernst praat gaan deel uitmaak van die ritueel wat elke man, vrou en kind gaan moet deurmaak om trou aan die “Dier” te sweer.  Daarmee verloen jy alles.  Dit is hoekom die merk van die dier baie groter en meer ingewikkeld is as ‘n spesifieke dag, jy gaan jou siel aan hom verkoop en daarna word jy toegelaat om te koop.  Indien jy die ritueel weier, word jy as onsuiwer gesien en moet jy gesuiwer word deur die dood.   Hy soek ons siele!   Hy gee nie om oor die ander dinge nie. 

Al hierdie dinge ontstel my geensins, maar wat my ontstel is dat hoe elkeen probeer bewys dat hy reg is, en almal moet dit nou aanvaar en glo.   My siening is dat elkeen persoonlik hulle saak met ons Skepper moet regmaak en daarop konsentreer, want dan gaan die regte dinge aan ons openbaar word wanneer die Vader dit goed dink.

Groete
Suzette

##
How Badly Was the New Testament Corrupted? | Veritas at SDSU (2018)
https://youtu.be/zZ5cgQUJnrI

Ehrman vs Wallace – Can We Trust the Text of the NT?
https://youtu.be/WRHjZCKRIu4

Daniel Wallace — The Basics of New Testament Textual Criticism
https://youtu.be/Doi8JxJOtgE

(ON)sensitiewe Woord-Studies
http://www.onsensitiewewoord.co.za/

Modernized Christianity is a distortion of the Divine Plan for the Ages
http://onsensitiewewoord.co.za/2022/02/27/modernized-christianity-is-a-distortion-of-the-divine-plan-for-the-ages/

“Christianity” : The Controversial #P…Factor
http://onsensitiewewoord.co.za/2021/11/08/christianity-the-controversial-p-factor/

As it is written……………….
Jacob I LOVED – Esau I HATED
http://onsensitiewewoord.co.za/2021/05/24/jacob-i-loved-esau-i-hated/

The Secret Religion that Rules the World – This is Long but Very Insight…
https://youtu.be/FD_fzm7-geg

“All the world’s a stage”
TREASON – N.W.O…
http://onsensitiewewoord.co.za/2021/09/05/all-the-worlds-a-stage/
http://onsensitiewewoord.co.za/2022/02/15/all-the-worlds-a-stage-ii/