Die naasgaande is ‘n profetiese diktasie wat die ELohim Almagtig aan Sy skryfkneg, Bertha Dudd van Duitsland, verstrek het in 1948.

Dit blyk in verskeie opsigte aktueel van toepassing te wees op onse huidige situasie …

Let op dat dit deels veelseggend genoeg ook korelleer met gesigte  wat deur die Boere profete, Siener van Rensburg en Johanna Brandt aangeteken is!*

Berta Dudd het honderde sulke diktasies ontvang, en praat deurgans van ‘n “ster” wat verby die aarde sal beweeg en ontsettende verwoesting sal veroorsaak –

  • sy het in 1948 DUS  al geweet van –“NiBiRu”~►!!!*

Die oorlye van ‘n aardse maghebber – keerpunt

23 November 1948

As die nuus oor die afsterwe van ‘n aardse maghebber(1) julle sal bereik, het julle op die tydstip aangekom, wat julle die begin van die einde(2) sal kan noem. Dan saldie aarde ‘n brandende stoof word, die vlamme sal oplaai, ongeremd sal die haat woed en die mensdom sal deur afgryse bevange word(3), want hulle sal geen uitweg meer sien uit die gevaar wat onafwendbaar(4) is nie.

En dan word julle (My dienaars) deur My aangespoor om te spreek(5), want wanneer alles in oproer sal wees, sal ‘n groot rustigheid homself van julle meester maak, omdat julle duidelik sal insien dat die tyd naby is, waarin Ek Myself sal openbaar en julle dit dus vir die mense wat na julle sal luister, bekend sal maak(6).

Die mense sal hulself van alle kante omring voel deur vyande(6.1) en daarom geen hoop hê op ‘n vreedsame oplossing nie. En daarom sal die angs buitengewoon wees waar geen geloof aanwesig is aan die Een wat alleen kan help nie. En so sal mense slegs let op die gebeurtenisse in die wêreld. Die mens sal angstig trag om vir hulself te sorg, omdat hulle die groot aardse nood sien losbars(7), sal hulle angstig trag om hulself te verseker van aardse goedere en aanstaltes maak om te vlug(8), ofksoon dit vir hulle uitsligloos skyn te wees.

En slegs die gelowiges sal nugter bly(9) en van hulle sal Ek My nou laat bedien om op hul medemens in te werk wat in hulle ongeloof ongelukkig en vertwyfled sal wees. En Ek trag nog eenmaal dat die mense My leer ken en Ek laat My dienaars met hulle spreek en spreek Self deur hulle woorde van liefde en bemoediging(10). Ek waarsku hulle om nie te vlug nie en nie maar net vir hulle liggamlike welsyn te sorg nie. Ek stel die uitsiglose van hulle voornemens vir hulle voor die gees en vermaan hulle om vol te hou en hulle noodlot in My hande te lê(11) en gevolglik alles sy loop te laat neem.

Die brand sal dan ontsteek het en sal nie meer deur mense gedoof word nie, maar Ek sal sal hom laat uitdoof, deurdat Ek ander elemente daarteenoor sal plaas, deudat Ek Self diegene tegemoet sal tree wat mekaar onderling wil pynig. En My stem sal van bo af weerklink. ‘n Natuurkatastrofe sal die aarde teister(12) en die strydendes van mekaar aftrek, want daar sal hulle ‘n Mag tegemoet tree waarteen geeneen van die strydendes opgewasse sal wees nie. Die gebeure sal ‘n paar uur duur, maar ‘n totaal veranderde toestand in die wêreld teweegbring(13*), volledig veranderde verhoudinge en ‘n in die begin, onoorsigtelike chaos, grootste aardse nood en onbeskryfbaar baie droefnis en nood onder die mense.

Maar julle sal dit alles moet verdra, want dit loop einde se kant toe en baie moontlikhede om te suiwer moet nog verskaf word(14), omdat die mense almal maar nog ‘n kort lewensduur het en volwasse moet word in die kortste moontlike tyd. Die einde is naby en sodra die tyd begin(15 = 2), sal julle met sekerheid ook spoedig die laaste dag kan verwag en die laaste oordeel, sodat vervul word wat verkondig is deur woord en geskrif. Amen.

KOMMENTAAR / MOONTLIK VERKLARINGS :

(1)  Mandela, Obama, Trump …?

(2)  – “die begin van die smarte /geboortepyne” – Mark. 13:8 ;  Jes. 66~!*

(3)  Luk. 21:10 –Die een ethnos [ras] sal teen die ander ras opstaan en die een koninkryk teen die ander __

– want die ELohim het geskape : Soort Volgens Soort – synde wat VOLGENS__SOORT APART… moes bestaan!!  Die AWDAM het in Eden gewoon_en die noddiete in die land van Nod…waar kain gaan vrou-vat het.  Selfs die “huislede” of stamme van IsraEL moes APART van mekaar woon = Deu 32:8

(4)  Soos in Luk. 21 (e.a.) – veral vs. 26 – geïmpliseer word, is die inwag  van die (aankomende) dood, veel erger as die dood self …
          (- vlg. ook bv. die movie, ‘2012’ i.d.v. ;
          = ‘n “System FAILURE” – soos die “Matrix” sê, wat “enivetable” is~!* ;
          –  want /ook – as jy ‘5e dag wesens van die veld’ /‘Nod-iete’ oor jou aanstel = ís  totale cha-oos  ‘n gegewe, gewaarborgde “inevitability’ – Deut. 17:15).

(5)  Openb. se 144 000 verseëldes – en/of getuies ;  asook Openb. 10:11 en 11:3+.

(6)  = Dan. 11:31, 32 ;  JoEl  3:16 ~!* ;  Miga 7 ;  Sagaria 12;  14

(7)  Let op hoedat klimaat- en natuur-chaos /rampe sedert die middel ’90s drasties toeneem en intensifiseer (= ‘geboorte pyne’-beginsel) – gepaard met al meer ekonomiese chaos /“insinkings” (soos die Wes-Rand se sinkgate), en al meer gevalle van “voedsel tekorte” …
          (= Openb. 18, 19 ;  JoEl  3:16)

(8)  Ek en baie ander het in ‘n stadium al voedsel en brandstof en veldtoerusting vergader en het beplan om op ‘n gegewe tydstip na ‘n gegewe “afgeleë versamelplek” te vlug

(9)  Dan. 12:3 :
En die verstandiges sal glinster soos die glans van die uitspansel, en die wat baie tot regverdigheid lei, soos die sterre vir ewig en altoos. (= ook ‘6’).

(10)  Dan. 12:10 :
Baie sal gereinig en gesuiwer en gelouter word, maar
die goddelose[= Wet/TORAH_LOSE >HOER/kerk…kiste*]
sal goddeloos handel;  en geneen van
die goddelose mense[= awdamiete /kerk-kiste*]
sal verstaan nie, maar
die verstandiges[- verbind met die Gees van Waarheid/Jh 16:13]

sal verstaan. (= ook Opnb. 22:11).

(11)  Om te “veg of vlug” … of “niks” te doen nie~!?* – sien ook “8”.

(12)  Berta Dudd praat deurgans van ‘n “ster” wat verby die aarde sal beweeg en ontsettende verwoesting sal aanrig –sy het in 1948 DUS  al geweet van – “NiBiRu”~!!!*

(13*)  (-dit was nié beplan nie!)  Volgens “The Mayan Prophecies” (Element Books, 1995) – sal hierdie “World Age” tot ‘n end kom met ‘n “movement of the earth” …!*

Owergesetsynde – : ‘n POOL-WISSELING … (= vgl. die “Mammoet”-verskynsel) – of/en –

–  alias Jesaja 13:13* :  Die Aarde sal uit sy plek geruk word …!*
     (- sien ook Jes. 24:20 / bv. die movie2012” ).

(14)  Sien – NB. – “10”

KOMMENTAAR
betreffende bg. “6.1” :
Die mense sal hulself van alle kante omring voel deur vyande – en …

JowEL 3:16+
“Maar JHWH sal ‘n toevlug wees
vir sy VOLK [= fisieke, Verbond-Israel /’WiT Weste]
en ‘n skuilplek vir die kinders van JiSRaEL

dan sal JeruSALEM  [= Sion /IsRaEl /Boer-Land]
‘n [‘A|PARTheid-Staat’] wees
Egipte [= (N-)Afrika] sal ‘n woesteny word,
en Edom [‘addergesalg’ /’die jode /Midde Ooste]
‘n woeste wildernis wees, weens
die geweld wat hulle [= Egipte /swart afrika & Edom /= ‘jode’ /Illuminati]
die kinders van Juda [= Sion /=BOERE!*]
aangedoen het …”.

Watter Volk van Vader (- volgens Dudd –‘6.1’) is vandag letterlik “omring” deur hul “Awdawmiet”-hatende ;  “God”-hatende en “Bybel”-hatende vyande …!?* (= veral ‘OU  Test.’-hatende …!!!*)
          (= My verstrooide gemeente oorkant die riviere van Kus – Sef. 3:10 ~ die afrikaner-BOERE (IsraEl-)Volk …~!* ).

Dit verklaar dus dat – in die aanloop tot die Millennium (Op 20:4-6;  21:12) – “Egipte”, of dus Afrikaäne /swartes (& Edom = ‘jode’ /= Illuminati /NWO) die “[fisieke] kinders van Juda” (of ‘Sion’) GEWELD  sal aandoen in Egipte – dus ín  Afrika!***  “Egipte” en “Kus” (asook Ethiopië, ‘wildernis /woestyn’) is sinonieme vir “Afrika.

So, wees nou kinderlik doodeerlik :

(1)  Watter “kinders van Juda” (= Sion-iste /IsRaEL)
bly in onse end-tyd in “Egipte /Afrika”!*?* (Joël 3:16+) ;
–  naamlik dus –“My verstrooide gemeente oorkant [= suid v.] die riviere van Kuwsh [Afrika]”, Sefanja 3:10 ~
~ niemand anders ► as nét die “afrikaner”( ?), BOERE-IsRaELiete nie!* ;

(2)  ook baie NB. :  die geweld wat ‘Afrika’(-äne) én Edom [~ slangsaad ‘jode’ Illuminati] die ‘BOERE’ aandoen –

          –  talle navorsings spel dit uit hoedat die joodse geldmag of die “geheime krag” (2Ts 2:7) /“Illuminati”, in beheer is van entiteite soos die Amerikaanse CIA, FBI, CFR, Bilderbergers, Rothschilds, Anglo American, De Beers, Oppenheimers, die IMF … -ens., wat die massas swartes gebruik om –“die kinders van Judah” in SA te vernietig
             (= NB:  Amos 1:11 –ens. ;  bronne soos The Super AfrikanerVolksverraadKerkverraadDokument XDie Lang Generaal … ens).

Verskeie geleerdes /bronne spel dit dan ook klinklaar uit, volgens Gen. 27 – dat hoewel Jakob (Jisrael-Nasies=Deu. 17:5 /’Weste _) met die “vetigheid” van die aarde (landbou /metale /minerale) geseën is, Esau (vals Israel /adder-‘jode’ /‘geheime krag’) “deur die swaard” (= OORLOË) van die opbrengs van dié einste skatte ‘n bestaan sou voer!

Dit beteken dat (ware) Israel-Nasies sou woon wáár  die skatte van die aarde is, máár Esau /~slangsaad “jode” sal meestal van die ontgunning en opbrengs van dié skatte leef … – deur slinkse manouvers, manipulasies, skelmgeid en deur “die mag van die swaard” of bekookte /georkestreerde oorloë en “serogaat”- of “front”-magte /-entiteite /-organismes …
     (= Bilderbergers, Rothschilds, Rockeffelers, Anglo-American, De Beers, Ruperts, Oppenheimers … die Reserwe Bank, IMF … ;
     –  die wet bepaal dat die aandeelhouers van die Reserwe Bank nie bekend gemaak mag word nie … – al gewonder waarom nié …!?* – want almal = ADDER-ras / ‘jode’~!*).
     = verwante Edom-entiteite :  Club of Rome, Order of Malta, Black Nobility, MJ12, Golden Dawn, Knights Templars, Thule Society, CFR, TLC, Pousdom /‘Black  Pope’, Committee of 300 … ens).

Terloops – die “Huis van Jakob”-Nasies /-JisRaEL-Nasies /=WiT Weste sou dan “óp  die skatte woon”, en – waar  op aarde vandag is die grootste konsentraat van die meeste van die aardse skatte … edelmetale en minerale …~►!!!*?*

Volgens Gen. 27:40, 41 sou Jakob, of dan (ware) Jisrael (Wit Weste) aanvanklik oor Esau, of vals i_srael (adder-‘jode’ /Illuminati) heers … – :

Maar  as jy [vals Israel /‘Jode’ /Illuminati]
jou kragte inspan, sal jy sy [Israel /Weste se]
juk van jou nek afruk.
     En Esau [adders] was Jakob [WiT Weste] vyandig gesind …[en het] in sy hart gedink
… [ek sal] my broer Jakob [’Wit Weste] doodmaak”

En om ‘n perfekte visuele prentjie te vorm van hoe hierdie Skrif (Gen 27:40, 41) in die realiteit vandag uitkristaliseer – hoedat Esau /vals “jode” (Illuminati) nou vir Jakob /Wit Israel-Weste uitbuit, uitmergel en uitmoor … kan die leser maar net na films kyk soos “Three Days of the Condor”, “The International”, “Shooter”, “The Green Zone” …

–  die reine Goddelike waarheid — oor die slangsaad-oorname van die planeet, word in talle..!! “movies” sonhleder uitgespel __

–  en die armsalige ou mensdom dink d’s maar net Hollywood /of “jew-ly wood” –fiksie

Daarom ook dan /uiteindelik … Jes. 60:14 :
“En die seuns van hulle [= ‘jode’ /-system]
wat jou[= Boere-Israel] verdruk het,
sal gebukkend  na jou toe trek;
en almal  wat jou [Boere-Israel /Dogter v. Sion]
verag het [weens ‘apartheid’ – Jes 29:21],
sal hulle neerbuig by jou voetsole;  en hulle sal jou [Boere]
noem:  Stad van JaHWeH, SiON [= Nuwe JeruSHAWLAM]
van die Aparte Een  van Jisrael”~!*

Sien NB. – bg. teks se ekwivalent in Openb. 3:9

“Ek sal maak dat hulle [= buite Israel /-SYSTEM(-miete)]
kom en voor jou [Israel=WiT Weste***]
voete neerbuig en erken
dat Ek [nét] jou[= fisieke IsraEl /’WESTE]
liefgehad het”
     (– m.b.t. Mal 1:2, 3).

Byvoorbeeld – “Volksverraad” van adv. PJ Pretorius spel dit duidelik uit hoedat die destydse polisiehoof (Hendrik vd. Berg & ander amptenare)
saam met die CIA(~ slangsaad instrument*) gewerk het om dr. HF Verwoerd te laat vermoor het (1965),
om die gang van die SA (Blanke-)geskiedenis te manipuleer … na die VERDERF(-like HELLhool…~!*) – wat dit vandag is – en al MÉÉR  word …!*

En let NB. op : – die Judah-Huis (2 stmm) se “bynaam” is die “Berg SION” of/en die “Dogter van SION” (= NB Klaagliedere, Sefanja, Sagaria …!* ens).  Dit sal dan son-helder uitgespel word hoedat – bg. Joël 3 se “die kinders van Juda
wat aan die einde geweld aangedoen  word in “Egipte /(S.-)Afrika,
NÉT  die afrikaner  BOERE-IsRaELiete kán wees (= Sef 3:10)
– wat dus grootliks die “Judah-Huis”(= 2 Stamme) /Sion moet wees – die “gemeente van Filadelfia” wat dan ook,
soos gesien sal word, met die “sleutel  van Dawid” verbind word (Op 3:7 ~!*).

Matt. 24:15 :

Wanneer julle dan die gruwel  van die verwoesting, waarvan gespreek is deur die profeet [L]Daniël, sien staan
in die heiligdom[= onder die Volk >WiT Weste*]
– laat hy wat lees, oplet …

Hier verwys Jeshua na Dan. 11:31.  Maar, Dan. 11:32 vervolg NB. :

“En die wat goddeloos  handel teen Die VERBOND,
sal hy met vleiery AF-VAL-lig maak,
maar die VOLK[!* – NIÉ kerk’ nié!*]
wat hulle ELohim KEN

sal vashou  en optree”!*

Eerstens – “vashou” … aan wát??  Natuurlik dan – aan “Die VERBOND” of dus die Verbond_LEER /Die Woord /TORAH /Tanakh (OT)!*  Maar sê vir my:  Hoe gaan nasies /-wesens soos Oobama, Mandela … TD Jakes, Miles Monroe, McCauley, Jannie Pelser, ‘Aartappel-moerrus’  … “VAS-hou” aan “VERBOND” soos
Ex. 2:11-13;  19:13;  23:32 ;  Lev. 20:26;  25:44,46;  Num. 23:8,9;  25:6-13 ;  Deut. 13:5;  17:14+;  23:2, 6 ;  Esra 9:12, 14;  Eseg. 44:6+ … ~ens.!*?*
     (= ook bv. Matt. 22:40;  Mrk 12:29 – o/Mt 21:43).

NB. :  Waarom volhard JHWH  en Sy Woord /Skrif deurgans met (Sy enigste) FISIEKE  “VOLK” tot met die einde, máár… die “algemene HOER-kerk” volhard met ‘n “geestelike israel /bruid /circe”~!*?*

Betreffend bg. Dan. 11:32 – :  Iemand kan nét  “goddeloos handel teen Die VERBOND” as hy eens “ver-bonde” of gebind was aan /onder “Die Verbond”!*

Tweedens wátter  “Verbond” … ~!* – tussen Wié  en (nét) wié  …~!*?*  Waar sluit JaHWeH ooit enige sodanige verbond met enige ander nasies /-wesens~!?* (Gal 4:5 ;  Hbr 8:8;  9:15 –ens).

Want beskou ‘n kataklisme hiermee saam soos dat die Boere-Israel se voorouers swaar geleun het op Goddelike en Skriftelike “A|PARTheid” (= ‘D.[Gesonde] VERBOND’ /-Leer >2Tm 4:3) – terwyl “die (hoer-)circe” dit nou tot ‘n “prioriteit een- /dood-SONDE” en “boosheid” verklaar het!*/?*

So, Matt. 24:15 (& Dan 11:31+) handel oor die lááste  tyd, en let op die drie terme – “Die Verbond”, “afval-lig maak” en “die VOLK”
– wat dan UITsluit-lik, EKS-klusief, NÉT  fisieke JiSRaEL  betrek … tot met die END!*  Want siende daar géén “verbond”
met enige ander nasies /-wesens  bestaan nie, kan nét JisraEL “AF-VAL” (- vd. ‘Verbond /-Leer /d. Weg’ / = Deut 13:5 –ens);  en
reg deur die hele Kanon  is “die Volk”(- NIE: {hoer}kerk NIE) BAIE  gewis nét  fisieke JisRaEL /-Wit christen-Weste~!*

(ON)sensitiewe Woord-Studies
http://www.onsensitiewewoord.co.za/

AARDE WAGGEL SOOS ‘N DRONKAARD – Jes. 24:20
http://onsensitiewewoord.co.za/2022/02/22/aarde-waggel-soos-n-dronkaard-jes-2420/