END-TIMES, SOUTH AFRICA, WORLD INFO, ARTICLES, HOPE & NEWS, [2021/12/28 08:07 PM]

[Forwarded from END-TIMES, SOUTH AFRICA, WORLD INFO, ARTICLES, HOPE & NEWS]

DIE OPSOMMING TOT OP VANDAG IN KORT

..dit word net bietjies-vir-bietjies deurgegee op gemelde beplande tye om nie te veel te gou paniek te saai nie. Makgemaak..eers deur flieks en nou deur sisteme in plek te kry.

En ek en baie kan glad nie die vax neem nie.

Ons het vir dekades reguit en eerlik probeer leef omdat ons die Vaders se kinders is. Foute langs die pad gemaak en vergifnis gevra en aanbeweeg.

Hoe kan ons dit nou weggooi?

Hoe kan ons Hom nou verloën?

Die mense maak die vax die probleem.

Die vax is die GATEWAY na die covid Healthpas aka ID2020 toe wat jy niks kan doen sonder dit nie, dit is die merk.

As julle die laaste plasings gesien het, dit word Menslike Internet genoem.

Gates werk saam met Daarpa en RedX militêre korporasies om dit deur te druk.

Die ID 2020 aka Healthpass Gaan aan jou liggaam en gesondheid gekoppel word.

Dis ook hoekom Astra Zeneca nou in SA ook is.. hulle bring die Bluetooth nano in wat een vd Boosters is wat mense gaan vat as die 1/2/3de vax sg skielik te flou is en ander verskonings hoekom die vax opgegradeer moet word.

Dit gaan mense 100% onder surveillance/Big Brother/ toesig sit..dit gaan kyk wat stres jou, waar jy loop, wat jy eet alles, jou hartklop. jou daagkikse oefening, wat jy koop, waar jy ry, met wie jy praat… al jou siektes… ALLES. En kyk in Australië mag mense sonder die vax nie meer uitgaan uit hulle huise nie. (So lees ek dit)

Gaan lees die hele Matt 24. As jy hom, die vax aka Healthpassport vat staan dit 100% duidelik 👇

Jy sal nie gered word nie.

Julle weet wat is die teenoorgestelde van nie gered word nie? 🔥🔥🔥

Die wat die Almagtige Vader gekies het, wil nie daardie pad loop nie. Sal maar die harde, seer een vat. Dis ons beurt. Dit is hoekom ons in hierdie tyd op aarde is.

Daar is manier om die 1ste vax uit jou lyf te kry. Dit is met Horsetail kruie. Verwyder alle vreemde metale groot of klein uit jou lyf.

Mense moet dit weet voor hulle nog verder gaan.

👇👇👇

Dit is nie WETENSKAPFIKSIE nie.

Dit is die opsomming.

Dit is waaroor MILJOENE WÊRELDWYD opstaan.

Gaan ZOOM gerus in op die foto.

Explosive Video from Group Representing 500 Doctors and Scientists Exposes Pfizer Vaccines

Bombshell: CDC Drops Post-Isolation PCR Test Because They Can ‘Remain Positive Up To 12 Weeks’

Pathology Report: 14 out of 15 of People who Died after Being Vaxxed Were Killed by the Vaccine